MY ERVARING MET DIE HELE "BLOG"
STORIE.
Waar begin ek? ek kan nog altyd nie glo
ek “blog” nie.
Aan die begin toe ek hierdie opdrag kry was ek nogals bang, ek het gevra "
is die vrou erenstig?". My ma het dan altyd gesê jy stel jouself in
die gevaar as jy op sosiale netwerke gaan.
Maar ek het vir myself gesê "Megan jy moet dit doen, dit is vir
punte". Dit het beteken dat ek geen keuse gehad het, my onderwyser het hierdie ronte gewen.
Die proses het toe begin, ek was nog steeds bang maar my eerste inskrywing was
'n sukses en ek het dit geniet. Ek kon nie wag om die volgende opdrag te doen
nie. In die derde week het my vader
afgestref en ek het van my “blog” vergeet.
Ek se dankie vir die Here vir my
vriendin Kailyn wat my daardie Sondag aand onthou het. Vinnig
en hastag skryf ek my "blog".
Ek was kwaad vir myself omdat ek dit nie beplan het nie maar ek het dit
gedoen gekry.
Ek het so bietjie geleer van "blogging" en ek het definitief iets
geleer van afrikaans. Ek kan nie glo wat
ek nou gan sê nie maar ja, ek sal weer my eie "blog" wil omskep. Dit
was pret!
Ek is so jammer om te hoor van jou pa.
ReplyDeleteDankie vir jou "blog", ek het baie lekker gelees!
Sterkte.