Sunday, 2 June 2013

Die een oggend loop ons van die rondawel af. Dit was koud en mistig. Ek het twee pik swart baadjies aan gehad. My blou rugsak was swaar maar ek moet dit gedra het. My twee vriende het voor my geloop met hulle gras groen sakke. Hulle het voor my verdwyn en ek kon hulle nie meer sien nie. Ek het bang geword. Ek was stok siel aleen en ek wou huil soos 'n baba. Skielik sien ek net 'n groot vaal dier voor my! So waar! 'n Bobbejaan! Al wat ek op daardie omblik kon doen was om still te staan en skree! Soos blits kom my vriend daar verby en gooi die bobbejaan met 'n groot klip. Die bobbejaan het vinning omgedraai en ons twee het begin hardloop. Ja, sonder ons sakke. Dit was soos 'n ramp wat ons getref het. Maar getroos het ons terug geloop en ons sakke gaan haal. Die aand sit ons toe om die verskriklike warme vuur en deel ons dag se avontuur om die berg met anders.Dit was een van die beste ervarings ooit, as ek kon so ek dit weer oor doen.

4 comments:

  1. dit klink as of dit 'n regte avonteur gewees het! bobbejaans sal my maak skrik! Ek is vreeslik bang vir hulle. dankie vir die storie!

    ReplyDelete
  2. Jy is baie dapper! Bobbejanne? Nee dankie.

    ReplyDelete