My eerste stap om Knysna berg.
My eerste keer saam die skool se voetslaan klub was verbasend. Ek het elke oomblik geniet. Ek was baie opgewonde en kon nie langer wag tot ons in Knysa moet kom nie.

Ek was maar 'n stil en skaam meisie maar die voetslaan se avonture het my persoonlikheid verander. Ek het altyd my gevoelins weg gesteek maar vandag kan ek openlik daar oor praat en wees wie ek is.
Ek sal nooit weer terug keer na die persoon wie ek was nie. Die avonture om die berg het my lewe verander. Ek het lewens lank vriende gemaak en ons is nog altyd in kontak. Ons deel verhoudings wat anders nie sal verstaan nie.
Hier op my blog sal ek al my avonture en uitdagings met julle deel. Hoop julle geniet die avontuur met my.
Dis 'n pragtige storie, dit vat my trug toe ek en my skool vriende gaan toer het. Kan nie wag nie vir jou volgende post!
ReplyDeleteEk stem saam romantiese boekwurm! Dankie.
ReplyDeleteMy voete jik. Wil somer nou gaan 'n bietjie voetslaan in ons se agtertuin.
ReplyDelete